Visuele Klaskamertake | Aansteekbord idees | Klaskamerbestuur vir Grondslagfase
R50,00
Hierdie klaskamerpligte-plakkate en -etikette sal jou klaskamer ophelder en jou daaglikse klaskamerbestuur verbeter. Vertoon hierdie aansteekbord-plakkate in jou klaskamer en ken daaglikse klaskamertake aan jou leerders toe deur gebruik te maak van getallekaartjies, wasgoedpennetjies of wysigbare naamkaartjies.

Sien die voorskou vir ’n volledige lys van klaskamertake wat ingesluit is.
✔️ 83 Groot stroke (seuns en dogters) (± 28 x 9 cm)
✔️83 Klein stroke (seuns en dogters) (± 19,5 x 7,5 cm)
✔️83 Groot plakkate (seuns en dogters) (±13,5 x 16 cm)
✔️83 Klein plakkate (seuns en dogters) (± 9 x 12 cm)
✔️77 Plakkate sonder teks (±13,5 x 16 cm)
✔️8 Opskrifte (groot, klein)
✔️Kleur en Swart-en-wit weergawes
✔️Getalkaarte 1 - 40
✔️Wysigbare naamkaartjies
Daar is 5 stelle in kleur en 5 stelle in swart en wit in hierdie pakkie ingesluit (groot stroke, klein stroke, groot plakkate, klein plakkate, plakkate sonder teks).
PDF • Onmiddelik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.