Temabord Prente – Vorms en Kleure Rondom Ons | Kwartaal 1 | Graad R

R40,00

Hierdie stel temabord prente is die ideale hulpmiddel om jong leerders te help om vorms en kleure visueel en betekenisvol aan te leer. Elke foto beeld ’n realistiese voorbeeld van ’n vorm of kleur uit, wat dit vir kinders maklik maak om patrone, ooreenkomste en verskille in hul alledaagse omgewing raak te sien.

Gebruik die prente tydens mattyd, klasspeletjies, of as deel van jou temabord om taalontwikkeling, visuele waarneming, vergelyking en klassifikasie te bevorder. Hierdie stel ondersteun die ontwikkeling van wiskundige begrippe, woordeskat en kognitiewe vaardighede, en help kinders om die wêreld rondom hulle beter te verstaan.

Die “Vorms en Kleure rondom ons” tema word volgens die CAPS-riglyne in Kwartaal 1 behandel vir Graad R!

✔️ 57 temabord plakkate (A4)

✔️ 2 bord opskrifte (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond)

✔️ 2 leêr voorblaaie (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond) (A4)

✔️ Onderwysersgids

Ideaal vir temaborde, wiskunde- en taalaktiwiteite, remediërende onderrig, en visuele ondersteuning in enige jong klaskamer!

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Temabord Prente – Vorms en Kleure Rondom Ons | Kwartaal 1 | Graad R”

Your email address will not be published. Required fields are marked *