Temabord Prente – Veiligheid | Gevare | Veiligheidsreëls | Gr R | Gr 1 | Gr 2 | Gr 3

R50,00

Hierdie Temabord Prente – Veiligheid stel is ontwerp om jong kinders op ’n visuele en verstaanbare manier bekend te stel aan belangrike veiligheidsreëls en veiligheidskonsepte in hul alledaagse omgewing. Met helder, hoëgehalte regte foto’s van veiligheidstekens, nooddienste, padveiligheid, huis- en skoolveiligheid, help hierdie plakkate kinders om gevaar te herken, veilige gedrag aan te leer en hul Afrikaanse woordeskat uit te brei. Hierdie hulpbron bevorder taalontwikkeling, visuele herkenning, kritiese denke en persoonlike veiligheid, en is ideaal vir Graad R, Grondslagfase en jong leerders.

Die tema “Veiligheid” word volgens die CAPS-riglyn binne Lewensvaardighede en tematiese onderrig behandel, en is noodsaaklik vir die ontwikkeling van selfbeskerming, verantwoordelike gedrag en sosiale bewussyn by jong kinders.

Die “Veiligheid” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 2 behandel vir Graad R en Graad 1 en in Kwartaal 3 vir Graad 2 en Graad 3!

✔️ 60 temabord plakkate (A4)

✔️2 bord opskrifte (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond)

✔️2 leêr voorblaaie (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond) (A4)

✔️Onderwysersgids

Hierdie Temabord Prente – Veiligheid is ideaal vir temaborde, weeklikse temalesse, Lewensvaardighede, mondelinge en luisteraktiwiteite, sosiale en emosionele leer, remediërende onderrig, en visuele ondersteuning vir leerders met leerhindernisse of op die outismespektrum. Dit is ook perfek vir gebruik in Graad R, voorskoolse klasse, tuisskole en vroeë kinderontwikkeling.

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Temabord Prente – Veiligheid | Gevare | Veiligheidsreëls | Gr R | Gr 1 | Gr 2 | Gr 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *