Temabord Prente – In die Klaskamer | Kwartaal 1 | Graad R

R50,00

Hierdie stel temabord prente met die tema “In die klaskamer”  is perfek om jong leerders bekend te stel aan hul nuwe leeromgewing! Met helder, egte foto’s van alledaagse klaskameritems, en -spasies, sowel as optredes in die klaskamer, help hierdie plakkate kinders om vertroud te raak met hul klasruimte, leerhulpmiddels en roetines. Dit bevorder taalontwikkeling, visuele herkenning en begrip van hoe die klaskamer funksioneer.

Die “In die klaskamer” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 1 behandel vir Graad R!

✔️ 64 temabord plakkate (A4)

✔️2 bord opskrifte (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond)

✔️2 leêr voorblaaie (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond) (A4)

✔️Onderwysersgids

Ideaal vir temaborde, weeklikse temas, sosiale en emosionele leer, mondelingse- en luisteraktiwiteite, remediërende onderrig, en visuele ondersteuning in enige jong klaskamer!

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Temabord Prente – In die Klaskamer | Kwartaal 1 | Graad R”

Your email address will not be published. Required fields are marked *