Temabord Prente – Dit is Ek | Kwartaal 1 | Gr R | Gr 1 | Gr 2 | Gr 3

R30,00

Hierdie pragtige “Dit is ek” temabord stel is ontwerp om kinders te help om hulleself te leer ken, hul identiteit te vier en ’n sterk selfbeeld te bou – alles terwyl hulle nuwe woordeskat aanleer! Die stel sluit regte foto’s én sigwoorde in om betekenisvolle leer te ondersteun – ideaal vir klaskamers wat visueel en inklusief werk.

Die “Dit is ek” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 1 behandel vir Graad R, Graad 1, Graad 2 en Graad 3!

Hierdie pragtige “Dit is ek” temabord stel is ontwerp om kinders te help om hulleself te leer ken, hul identiteit te vier en ’n sterk selfbeeld te bou – alles terwyl hulle nuwe woordeskat aanleer! Die stel sluit regte foto's én sigwoorde in om betekenisvolle leer te ondersteun – ideaal vir klaskamers wat visueel en inklusief werk.

Die “Dit is ek” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 1 behandel vir Graad R, Graad 1, Graad 2 en Graad 3!

✔️ 21 temabord plakkate (A4)

✔️2 bord opskrifte (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond)

✔️2 leêr voorblaaie (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond) (A4)

✔️Onderwysersgids

Ideaal vir temaborde, weeklikse temas, sosiale en emosionele leer, mondelingse- en luisteraktiwiteite, remediërende onderrig, en visuele ondersteuning in enige jong klaskamer!

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Temabord Prente – Dit is Ek | Kwartaal 1 | Gr R | Gr 1 | Gr 2 | Gr 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *