Temabord Prente – Dae van die Week | Kwartaal 1 | Graad R
R30,00
Hierdie stel temabord prente is die perfekte hulpmiddel om jong leerders te help om die dae van die week visueel en betekenisvol aan te leer. Elke dag van die week word verteenwoordig deur ‘n helder, kindervriendelike prent met die ooreenstemmende Afrikaanse sigwoord, wat dit maklik maak om tydbegrip en roetine vas te lê.
Gebruik die prente tydens jou daaglikse kalenderroetine, as deel van ‘n oggendkring, of in speletjies om volgorde, beplanning en weekstruktuur aan te leer. Die stel ondersteun taalontwikkeling, patroonherkenning, en help kinders om selfvertroue te bou in hul begrip van tyd.
Die “Dae van die week” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 1 behandel vir Graad R!

✔️ 35 temabord plakkate (A4)
✔️2 bord opskrifte (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond)
✔️2 leêr voorblaaie (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond) (A4)
✔️Onderwysersgids
Ideaal vir temaborde, weeklikse temas, sosiale en emosionele leer, mondelingse- en luisteraktiwiteite, remediërende onderrig, en visuele ondersteuning in enige jong klaskamer!
PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.