Temabord Prente – By die Skool | Kwartaal 1 | Graad R | Graad 1
R30,00
Hierdie “By die Skool” plakkate stel bevat helder, hoëkwaliteit plakkate met regte foto’s van alledaagse skoolvoorwerpe, mense en plekke, elk met die ooreenstemmende Afrikaanse sigwoord. Dis ideaal vir gebruik op temaborde, woordmure of as deel van taalontwikkeling in die klaskamer. Die realistiese beelde help jong leerlinge – veral visuele en taalondersteunende leerders – om nuwe woordeskat makliker te verstaan en te onthou, en dra by tot ’n ryk, betekenisvolle leeromgewing.
Die “By die skool” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 1 behandel vir Graad R en Graad 1 .
Hierdie “By die Skool” plakkate stel bevat helder, hoëkwaliteit plakkate met regte foto's van alledaagse skoolvoorwerpe, mense en plekke, elk met die ooreenstemmende Afrikaanse sigwoord. Dis ideaal vir gebruik op temaborde, woordmure of as deel van taalontwikkeling in die klaskamer. Die realistiese beelde help jong leerlinge – veral visuele en taalondersteunende leerders – om nuwe woordeskat makliker te verstaan en te onthou, en dra by tot ’n ryk, betekenisvolle leeromgewing.
Die “By die skool” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 1 behandel vir Graad R en Graad 1 .
✔️ 36 temabord plakkate (A4)
✔️2 bord opskrifte (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond)
✔️2 leêr voorblaaie (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond) (A4)
✔️Onderwysersgids
Ideaal vir temaborde, weeklikse temas, sosiale en emosionele leer, mondelingse- en luisteraktiwiteite, remediërende onderrig, en visuele ondersteuning in enige jong klaskamer!
PDF • Onmiddellik aflaaibaar





Reviews
There are no reviews yet.