Temabord Prente – By die huis | Tipe huise | Huistake | Graad R | Graad 1

R50,00

Hierdie “By die Huis” temabord prentestel bevat helder, hoëgehalte prente met regte foto’s van alledaagse mense, aktiwiteite, huistake, tipes huise, vertrekke en belangrike huisitems, elk met die ooreenstemmende Afrikaanse sigwoord. Die realistiese beelde help jong leerders om nuwe woordeskat visueel te koppel aan betekenis, wat begrip, taalontwikkeling en konsepbou versterk. Hierdie stel is ideaal vir Grondslagfase-leerders, sowel as visuele leerders en leerders wat addisionele taalondersteuning benodig.

Die “By die Huis” tema word volgens die CAPS-kurrikulum in Kwartaal 2 vir Graad R en Kwartaal 4 vir Graad 1 behandel en ondersteun mondelinge taalontwikkeling, begrip van die onmiddellike omgewing en vroeë lewensvaardighede.

Hierdie stel sluit in:

✔️ 81 temabord prente (A4)

✔️ 2 temabord-opskrifte (1 swart-en-wit en 1 in kleur)

✔️ 2 lêer-voorblaaie (1 swart-en-wit en 1 in kleur)

✔️ Onderwysersgids met idees vir gebruik in die klaskamer

Ideaal vir: temaborde, woordmure, weeklikse temas, mondelinge en luisteraktiwiteite, sosiale en emosionele leer, remediërende onderrig, visuele ondersteuning, en taalontwikkeling in enige jong klaskamer of tuisonderrig-omgewing.

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Temabord Prente – By die huis | Tipe huise | Huistake | Graad R | Graad 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *