Temabord Prente – Boeke | Lees | Stories | Kwartaal 1 | Graad R
R30,00
Temabord Prente – Boeke is ‘n visuele hulpmiddel wat perfek pas by jou boektema of biblioteekhoekie in die klaskamer. Die stel bevat pragtige, realistiese foto’s van boeke, leesaktiwiteite en verwante konsepte – ideaal om woordeskat uit te brei en geselsies aan die gang te kry! Hierdie plakkate ondersteun taalontwikkeling en bevorder ’n liefde vir lees vanaf ‘n jong ouderdom. Gebruik dit saam met jou temabord, as ‘n aanvang tot gesprekke of om ‘n leesatmosfeer in die klas te skep.
Die “Boeke” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 1 behandel vir Graad R!
Temabord Prente – Boeke is 'n visuele hulpmiddel wat perfek pas by jou boektema of biblioteekhoekie in die klaskamer. Die stel bevat pragtige, realistiese foto’s van boeke, leesaktiwiteite en verwante konsepte – ideaal om woordeskat uit te brei en geselsies aan die gang te kry! Hierdie plakkate ondersteun taalontwikkeling en bevorder ’n liefde vir lees vanaf ‘n jong ouderdom. Gebruik dit saam met jou temabord, as ‘n aanvang tot gesprekke of om ‘n leesatmosfeer in die klas te skep.
Die “Boeke” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 1 behandel vir Graad R!
✔️ 36 temabord plakkate (A4)
✔️2 bord opskrifte (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond)
✔️2 leêr voorblaaie (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond) (A4)
✔️Onderwysersgids
Ideaal vir temaborde, weeklikse temas, sosiale en emosionele leer, mondelingse- en luisteraktiwiteite, remediërende onderrig, en visuele ondersteuning in enige jong klaskamer!
PDF • Onmiddellik aflaaibaar





Reviews
There are no reviews yet.