Stemvlakke Plakkate | Klaskamerbestuur | Dissipline

R30,00

Stemvlakplakkate kan ’n kragtige klaskamerbestuursinstrument vir onderwysers wees – veral in vroeë kinderontwikkeling en grondslagfase klaskamers soos Graad R en Graad 1. Die kleurvolle visuele hulpmiddel gebruik 5 stemvlakke en word in klaskamers gebruik om leerders te help om die toepaslike volume van hul stemme in verskillende situasies of aktiwiteite te verstaan en te beheer.

✔️ 5 Vlakke (0-4)

✔️A4 Plakkate met teks (kleur en swart rame)

✔️A4 Plakkate met ‘n opskrif (kleur en swart rame)

✔️Kleiner Plakkate met ‘n opskrif (kleur en swart rame)

✔️Kleiner Plakkate met geen teks (kleur en swart rame)

✔️A4 Plakkate met al vyf vlakke op een bladsy

✔️30 Voorbeeldkaarte

✔️S&W en Kleur weergawes

✔️Onderwysersgids

Hierdie plakkate neem die raaiwerk vir leerders weg, hulle weet wat van hulle verwag word en laat hulle veilig voel.

PDF - Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stemvlakke Plakkate | Klaskamerbestuur | Dissipline”

Your email address will not be published. Required fields are marked *