Plaas Tema Getal Plakkate 0–20 | Tienrame | Inkleurboek
R30,00
Hierdie Plaas Tema Getal Plakkate 0 tot 20 is ideaal vir Graad R en Graad 1! Elke plakkaat het duidelike visuele leidrade—insluitend tienrame, vinger-tel en roomysstokkies—om kinders te help om getalbegrip te ontwikkel en syfers sinvol met hoeveelhede te verbind.
Perfek vir klaskameruitstallings, wiskunde-hoekies of tuisonderrig-omgewings. Beide kleur en swart-en-wit weergawes is beskikbaar. ’n Plaas Getalle Inkleurboek en individuele tienrame is ook ingesluit wat leerders ’n praktiese geleentheid gee om met getalle te werk en konsepte te versterk.

Wat is ingesluit:
✔️ 21 Groot getal plakkate (0-20) (24 cm x 19 cm)
✔️21 Klein getal plakkate (0-20) (18 cm x 13 cm)
✔️Getalle inkleurboekie
✔️Tienrame tot 20
✔️Kleur en swart-en-wit weergawes
✔️Onderwysersgids
✔️Plaas tema
✔️Eenvoudige swart rame
Hierdie kleurvolle hulpmiddel kan jou klaskamerdekor aanvul en sorg vir ‘n stewige basis in getalbegrip, in ’n speelse, plaasomgewing.
PDF - Onmiddellik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.