Natrek van Lyne Werkvelle | Fyn Motoriese Aktiwiteite | Skryfvoorbereiding

R30,00

Help jong leerders om fynmotoriese vaardighede baas te raak met hierdie prettige stel 31 werkvelle vol lyne en patrone om na te trek. Van eenvoudige reguit lyne tot meer komplekse golwe en zigzags – hierdie aktiwiteit is ideaal om hand-oog koördinasie, potloodbeheer en skryfvoorbereiding op ’n speelse manier te ontwikkel.

Gebruik dit as werkvelle, lamineringsaktiwiteite of bind dit as individuele oefenboekies.

✔️31 natrek van lyne werkvelle (gedifferensieerd)

✔️Onderwysersgids

Ideaal vir onderwysers in die kleuter- en grondslagfase, terapeute wat met fynspierontwikkeling werk, of enige volwassene wat kinders wil help om spelenderwys hul potloodbeheer, hand-oog-koördinasie en skryfvaardighede te versterk.

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Natrek van Lyne Werkvelle | Fyn Motoriese Aktiwiteite | Skryfvoorbereiding”

Your email address will not be published. Required fields are marked *