Moedersdagkaartjies | Handwerk en Skryfaktiwiteite | Knip en Plak | Kuns
R40,00
Op soek na ’n oulike and spesiale Moedersdag-handwerkaktiwiteit vir jou leerders? Hierdie Moedersdagkaartjies gee kinders die geleentheid om ’n spesiale kaartjie te maak terwyl hulle hul liefde en waardering vir hul mammas deur ’n kort, hartlike boodskap uitdruk vir Moedersdag.

Perfek vir Graad 1, Graad 2 en Graad 3. Hierdie aktiwiteit kombineer kreatiwiteit met vroeë skryfvaardighede op ’n prettige en eenvoudige manier.
Elke kaartjie is ’n knip-en-plak-aktiwiteit met ’n skryfkomponent ingewerk, wat dit ideaal maak vir jong leerders. Duidelike, stap-vir-stap instruksiebladsye word vir elke kaart ingesluit. Die instruksiebladsye vir kaartjies met skryflyne is dieselfde as vir kaartjies sonder skryflyne.
✔️15 Moedersdagkaartjie-template
✔️6 style
✔️Instruksies vir elke kaartjie
✔️Onderwysersgids
✔️Slegs swart-en-wit weergawe
✔️Met en sonder skryflyne
Deur te gesels oor hoekom ons Moedersdag vier, help ons kinders om aan ander familielede te dink, verhoudings beter te verstaan en waardering vir die belangrike mense in hul lewens te ontwikkel.
PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.