Kleur Plakkate met Regte Foto’s | Wiskunde Klaskamer Dekor
R20,00
Hierdie kleurplakkate bring kleure tot lewe met regte foto’s van voorwerpe wat kinders maklik sal herken. Dis die ideale hulpmiddel om kleurname vas te lê op ’n manier wat sin maak – prakties, visueel en betekenisvol. Perfek vir die jong leerder se wêreld van ontdekking!
Hierdie kleurplakkate bring kleure tot lewe met regte foto's van voorwerpe wat kinders maklik sal herken. Dis die ideale hulpmiddel om kleurname vas te lê op ’n manier wat sin maak – prakties, visueel en betekenisvol. Perfek vir die jong leerder se wêreld van ontdekking!
✔️13 kleur plakkate met kleur sigwoorde (met alternatiewe letter formasies)
✔️13 kleur plakkate met swart sigwoorde (met alternatiewe letter formasies)
✔️Onderwysersgids
Ideaal om jong leerders te help met die aanleer en vaslegging van kleure deur betekenisvolle visuele assosiasie, en is veral nuttig in klaskamers waar visuele ondersteuning, taalontwikkeling en konsepbewustheid ’n sleutelrol speel.
PDF • Onmiddellik aflaaibaar




Reviews
There are no reviews yet.