Getal Plakkate 0-20 | Maats Tema | Klaskamer Dekor

R30,00

Hierdie plaas tema getal plakkate 0 tot 20 is ideaal vir Graad R en Graad 1! Elke plakkaat het duidelike visuele leidrade—insluitend tienrame, vinger-tel en roomysstokkies—om kinders te help om getalbegrip te ontwikkel en syfers sinvol met hoeveelhede te verbind.

Perfek vir klaskameruitstallings, wiskunde-hoekies of tuisonderrig-omgewings. Beide kleur en swart-en-wit weergawes is beskikbaar.

 

Hierdie plaas tema getal plakkate 0 tot 20 is ideaal vir Graad R en Graad 1! Elke plakkaat het duidelike visuele leidrade - insluitend tienrame, vinger-tel en roomysstokkies - om kinders te help om getalbegrip te ontwikkel en syfers sinvol met hoeveelhede te verbind.

Perfek vir klaskameruitstallings, wiskunde-hoekies of tuisonderrig-omgewings. Beide kleur en swart-en-wit weergawes is beskikbaar.

Wat is ingesluit:

✔️ 21 Groot getal plakkate (0-20) (24 cm x 19 cm)

✔️21 Klein getal plakkate (0-20) (18 cm x 13 cm)

✔️Kleur en swart-en-wit weergawes

✔️Onderwysersgids

✔️Maats tema

✔️Eenvoudige swart rame

Hierdie kleurvolle hulpmiddel met vriendelike kindergesiggies kan jou klaskamerdekor aanvul en sorg vir ‘n stewige basis in getalbegrip.

PDF - Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Getal Plakkate 0-20 | Maats Tema | Klaskamer Dekor”

Your email address will not be published. Required fields are marked *