Fonemiese Bewustheid Aktiwiteite | Identifisering van Begin- Middel- en Eindklanke
R30,00
Hierdie stel fonemiese bewustheidsaktiwiteite sluit prettige bingo-speletjies en soek-en-bedek matte in. Dit fokus uitsluitlik op die ouditiewe identifisering van begin-, middel- en eindklanke in woorde, sonder enige letterherkenning. Kinders luister na die klanke, herken dit slegs deur gehoor, en reageer deur die korrekte prentjie te vind en te bedek. Dit is ideaal vir Graad R en Graad 1 leerders.
ustheid Aktiwiteite

✔️2 Bingo-speletjies met roepkaarte (begin- en eindklanke, 20 borde elk)
✔️20 Soek-en-bedek-matte (middelklanke, 4 matte elk)
✔️Swart-en-wit en kleurweergawes
✔️Onderwysersgids
✔️Antwoordblaaie (soek-en-bedek-matte)
Hierdie prettige, praktiese aktiwiteite maak die oefening van klank-isolering lekker en doeltreffend. Gebruik dit in klein groepies, geletterdheidsentrums of vir intervensie.
PDF - Onmiddellik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.