Emosies | Gevoelens | SEL | Klaskamer Hulpbronne Pakket
R50,00
Hierdie volledige pakket met plakkate, inkleur- of leesboekies, scenario-kaartjies en ’n gratis emosiewiel is alles wat jy nodig het om sosio-emosionele leer in jou Graad R en Graad 1 klaskamer te ondersteun. Dit sal jou leerders help om hul gevoelens beter te verstaan en uit te druk.

Hierdie produk sluit in:
- Emosies/Gevoelens Plakkate – Helder, kindervriendelike prente om teen jou muur te hang en kinders te help om ’n verskeidenheid emosies te herken.
- ’n GRATIS Emosiewiel – ’n Praktiese hulpmiddel wat leerders daagliks kan gebruik om hul gevoelens na te gaan en selfbewustheid te bou.
- Scenario-kaartjies – Klein kaartjies met gesigsuitdrukkings en alledaagse situasies wat gesprekke, empatie en probleemoplossing aanmoedig.
- Lees-/Inkleurboekies – Aantreklike boekies wat leerders laat lees, inkleur en nadink oor gevoelens terwyl hulle vroeë geletterdheidsvaardighede oefen.
Perfek vir kringgesprekke, kalmeerhoekies, beradingsessies of klasaktiwiteite. Hierdie hulpmiddel maak dit makliker vir leerders om oor hul gevoelens te praat en gesonde maniere te leer om te reageer.
PDF - onmiddellik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.