Daaglikse Visuele Skedulekaarte | Dagprogram
R50,00
Bring orde, rustigheid en selfvertroue in jou klaskamer met hierdie pragtige stel visuele skedulekaarte. Die duidelike prente en eenvoudige woorde help Graad R- en Graad 1-leerders om te verstaan wat elke dag gaan gebeur en om die roetine maklik te volg.
Gebruik die kaarte saam met analoog- of digitale horlosies om tydsbegrip te versterk en jou klaskamerbestuur te vergemaklik. Geen onsekerheid of herhalende vrae meer oor wat volgende gebeur nie—elke leerder weet presies wat om te verwag.

✔️ 134 Etikette (28 cm x 9 cm)
✔️130 Kaarte (13.5 cm x 16.5 cm)
✔️Wysigbare analoog horlosies (12.5 cm deursnee) – opsioneel vir gebruik met kaarte
✔️Wysigbare analoog horlosies (8.5 cm deursnee) - opsioneel vir gebruik met etikette
✔️Wysigbare digitale horlosies (8.5 cm x 9 cm) - opsioneel vir gebruik met etikette en kaarte
✔️3 weergawes van etikette en kaarte
- swart en wit, kleur met ‘n wit agtergrond, met ‘n kleur agtergrond
✔️Verskeie opskrifte
Hierdie hulpmiddel is ook besonders waardevol vir leerders met spesiale behoeftes, insluitend kinders op die outismespektrum. Die duidelike visuele aanwysings skep ’n gevoel van sekuriteit, help hulle om oorgange beter te hanteer en laat hulle veilig en kalm voel in die leeromgewing.
PDF - Onmiddellik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.