Alfabet Plakkate | Inkleurboekie | Lettertipe sonder lyne
R30,00
Hierdie stel helder alfabet muurplakkate is perfek vir die Grondslagfase klaskamer! Elke plakkaat bevat ‘n letter in die grondslagfase-vriendelike lettertipe, ‘n eenvoudige swart raam, ‘n woord en ‘n kleurvolle prent wat by die klank pas. Die ontwerp is doelbewus eenvoudig (sonder lyne) en visueel aantreklik sodat dit jong leerders help om klanke vinnig te herken en te onthou.
Hierdie stel helder alfabet muurplakkate is perfek vir die Grondslagfase klaskamer! Elke plakkaat bevat 'n letter in die grondslagfase-vriendelike lettertipe, 'n eenvoudige swart raam, 'n woord en 'n kleurvolle prent wat by die klank pas. Die ontwerp is doelbewus eenvoudig (sonder lyne) en visueel aantreklik sodat dit jong leerders help om klanke vinnig te herken en te onthou.
βοΈ Plakkate vir elke letter van die alfabet
βοΈAlternatiewe prente vir sommige klanke
βοΈ Alternatiewe woorde by sommige klanke
βοΈAlternatiewe letterformasies vir die letters G en K
βοΈ 'n Inkleurboekie wat kinders aktief betrek en hul letterkennis versterk
Hierdie hulpmiddel is ideaal vir klaskamermure of individuele leerstasies. Die plakkate ondersteun klankontwikkeling en woordeskat op 'n prettige en betekenisvolle manier.
PDF β’ Onmiddelik aflaaibaar





Reviews
There are no reviews yet.