Alfabet Plakkate | Beginklank Letter Prentjies | Inkleurbladsye

R30,00

Hierdie  Afrikaanse alfabetkaarte en inkleurbladsye is ideaal vir klaskamer dekor en as visuele hulpmiddel vir wanneer leerders begin lees en skryf! Dit kan in voorskool of Graad R gebruik word vir ontluikende- en beginnerlees, en die prentjie wat die beginklank van elke letter demonstreer (hoofletters en kleinletters) maak dit maklik om klank-letter verbindings te maak.

✔️ Hoofletter Alfabet Plakkate in Kleur

✔️Hoofletter Alfabet Plakkate in Swart-en-wit

✔️ Kleinletter Alfabet Plakkate in Kleur

✔️ Kleinletter Alfabet Plakkate in Swart-en-wit

✔️ Onderwysersgids

Gebruik hierdie alfabet plakkate as ‘n alfabetlyn, muurdekor, of gebruik die swart-en-wit weergawe as inkleurbladsye! Perfek vir voorskool, Graad R en Graad 1 letter herkenning!

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Alfabet Plakkate | Beginklank Letter Prentjies | Inkleurbladsye”

Your email address will not be published. Required fields are marked *