2D-Vorms in die Alledaagse Lewe | Plakkate en Assesseringskaarte
R40,00
Help jou leerders om hul kennis van 2D-vorms met die werklike wêreld te verbind deur hierdie kleurvolle plakkate van vorms in die alledaagse lewe te gebruik. Elke groot plakkaat dek verskeie voorwerpe uit die werklike lewe en illustreer hoe vorms soos sirkels, vierkante en driehoeke deel van ons daaglikse lewe is. Die klein assesseringskaarte wys ’n enkele voorwerp, wat hulle ideaal maak vir vaslegging-, hersiening- en assesseringsessies waar leerders vorms uit die werklike lewe kan identifiseer.

Vorms ingesluit:
sirkel, driehoek, reghoek, vierkant, ovaal, ster, diamant, sekelmaan, hart, ruit, trapesium, vyfhoek, seshoek, agthoek.
✔️ 14 Plakkate van 2D-vorms in die alledaagse lewe (A4)
✔️ 80 Klein assesseringskaarte, elk met ’n enkele voorwerp
(13.5 cm x 15.5 cm) (2 per bladsy)
✔️ Onderwysersgids
✔️ Swart-en-wit en kleur weergawes
Die onderwysersgids gee ‘n bietjie meer inligting oor die aanleer van vorms in die alledaagse lewe.
PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.