2D Vorm Plakkate met Regte Foto’s | Wiskunde Klaskamer Dekor

R20,00

Hierdie stel bevat 18 vorms (sirkel, driehoek, vierkant, reghoek, diamant, ovaal, hart, ster, vyfhoek, seshoek, sewehoek, agthoek, trapesium, kruis, halfmaan, halfsirkel, tienhoek, parallelogram) wat elkeen ‘n vorm in regte lewe wys, sowel as ‘n sigwoord (jy het ‘n keuse tussen kleur sigwoorde, of swart sigwoorde).

Daar is ook alternatiewe letter formasie (soos vir die “k”), sodat jy self kan besluit watter skrifstyl die beste by jou klas pas.

✔️ 18 vorm plakkate met kleur sigwoorde (en ekstra alternatiewe letter formasie plakkate)

✔️18 vorm plakkate met swart sigwoorde (en ekstra alternatiewe letter formasie plakkate)

✔️Onderwysersgids

Ideaal om visuele herkenning van vorms te versterk en om jou klaskamer prakties én mooi te maak.

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “2D Vorm Plakkate met Regte Foto’s | Wiskunde Klaskamer Dekor”

Your email address will not be published. Required fields are marked *