Temabord Prente – Die Weer | Natuurverskynsels | Natuurrampe | Gr R | Gr 1
R40,00
Hierdie omvattende “Die Weer” temabord prente-stel is ontwerp om kinders te help om weerstoestande, natuurverskynsels en natuurrampe op ’n visuele, betekenisvolle en ouderdomsgeskikte manier te verstaan. Die stel sluit werklike foto’s en sigwoorde in om woordeskatontwikkeling, begrip en mondelinge taalvaardighede te ondersteun – ideaal vir Graad R, Graad 1, Graad 2 en Graad 3 klaskamers.

Die Weer-tema vorm deel van die CAPS-kurrikulum en help leerders om konsepte soos seisoene, temperatuur, wolke, reën, wind, storms en natuurrampe te begryp, terwyl hulle terselfdertyd nuwe sleutelwoorde leer en verband tussen prente en woorde bou.
“Die Weer” tema word volgens die CAPS-riglyn in Kwartaal 2 behandel vir Graad R, en Kwartaal 1 vir Graad 1!
✔️ 45 temabord plakkate (A4)
✔️2 bord opskrifte (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond)
✔️2 leêr voorblaaie (1 wit-en-swart, en 1 kleur agtergrond) (A4)
✔️Onderwysersgids
Hierdie temabord prente-stel is ideaal vir gebruik op temaborde en as klasversiering, sowel as vir weeklikse temalesse oor weer, natuurverskynsels en natuurrampe. Dit ondersteun mondelinge taalontwikkeling, luistervaardighede en die aanleer van nuwe woordeskat en sigwoorde. Die hulpbron is ook geskik vir remediërende onderrig en leerderondersteuning, en bied waardevolle visuele ondersteuning vir jong en neurodiverse leerders wat baat vind by konkrete en visuele leerhulpbronne.
PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.