120 Kaarte | Tel in 2e 3e 4e 5e en 10e | Padda Tema 120 Blok
R30,00
Gebruik hierdie veelsydige stel 120-getallekaarte om tel, getalherkenning, tel in 2e, 3e, 4e, 5e en 10e, en die volgorde en vergelyking van getalle te oefen en te versterk. Dit is ontwerp vir graad 1 en 2, leerders met spesiale behoeftes, en tuisskoolleerders. Hierdie hulpbron bied vir hulle duidelike visuele ondersteuning om getalbegrip en selfvertroue op te bou.

✔️ 4 x 120-getallekaarte
✔️4 x Tel in 2’e getallekaarte
✔️4 x Tel in 3’e getallekaarte
✔️4 x Tel in 4’e getallekaarte
✔️4 x Tel in 5’e getallekaarte
✔️4 x Tel in 10e getallekaarte
✔️1 x Oorslaan-tel kitsgids (Skip Counting Cheat Sheat)
✔️5 x Oorslaan-tel boekmerke (2’e, 3’e, 4’e, 5’e, 10’e)
✔️Eenvoudige swart rame
✔️Swart-en-wit en kleur weergawes (blou, groen en swart-en-wit)
✔️Onderwysersgids
Hierdie produk sluit swart-en-wit en twee kleurweergawes (blou en groen) in. Elke weergawe bied vier verskillende stelle, elk met unieke prentjies. Kopieer en lamineer dit vir langdurige, herhaaldelike gebruik. Leerders kan witbordpenne of tellers saam met die kaarte gebruik, wat dit ideaal maak vir praktiese oefeninge.
PDF - Onmiddellik Aflaaibaar

Reviews
There are no reviews yet.