Temabord Prente – Somer | Seisoene | Kwartaal 1 | Graad R
R40,00
Hierdie Somer prente bring die warmte en vrolikheid van die somer direk na jou klaskamer! Hierdie pragtige stel bevat realistiese foto’s van alles wat met somer te doen het – van son en see tot roomys, strandpret en koel drankies. Dis die perfekte hulpmiddel om jong leerders se woordeskat uit te brei, waarnemingsvaardighede te ontwikkel, en gesprekke oor seisoene, weer en buitelugaktiwiteite aan te moedig.
Gebruik die prente saam met jou temabord, vir temabesprekings, sigwoordaktiwiteite, en inspirasie vir leeraktiwiteite. Dis ideaal vir taalontwikkeling, sosiale leer, en kreatiewe gesprekke in enige Graad R of grondslagfase-klas.
Die “Somer”-tema word volgens die CAPS-riglyne in Kwartaal 1 behandel vir Graad R!
Hierdie Somer prente bring die warmte en vrolikheid van die somer direk na jou klaskamer! Hierdie pragtige stel bevat realistiese foto’s van alles wat met somer te doen het - van son en see tot roomys, strandpret en koel drankies. Dis die perfekte hulpmiddel om jong leerders se woordeskat uit te brei, waarnemingsvaardighede te ontwikkel, en gesprekke oor seisoene, weer en buitelugaktiwiteite aan te moedig.
Hierdie temabord stel help leerders om verbindings te maak tussen hul wêreld en die seisoene en begrip van tyd, en laat hulle sommer leer op ’n prettige, visuele manier!
Gebruik die prente saam met jou temabord, vir temabesprekings, sigwoordaktiwiteite, en inspirasie vir leeraktiwiteite. Dis ideaal vir taalontwikkeling, sosiale leer, en kreatiewe gesprekke in enige Graad R of grondslagfase-klas.
Die “Somer”-tema word volgens die CAPS-riglyne in Kwartaal 1 behandel vir Graad R!
✔️ 44 temabord plakkate (A4)
✔️ 2 bordopskrifte (1 wit-en-swart en 1 met kleur agtergrond)
✔️ 2 leêrvoorblaaie (1 wit-en-swart en 1 kleur agtergrond) (A4)
✔️ Onderwysersgids
Ideaal vir temaborde, weeklikse temas, sensoriese of visuele leer, mondelinge- en luisteraktiwiteite, remediërende onderrig, en as visuele hulmiddel vir leerders met ekstra behoeftes.
PDF • Onmiddellik aflaaibaar





Reviews
There are no reviews yet.