Plaas Alfabet Plakkate | Inkleurboekie | Lettertipe sonder lyne

R40,00

Hierdie stel prettige alfabet plakkate met ‘n plaas tema is perfek vir die grondslagfase klaskamer! Elke plakkaat bevat ‘n letter in die grondslagfase-vriendelike lettertipe, ‘n eenvoudige swart raam‘n woord en ‘n kleurvolle prent wat by die klank pas. Die ontwerp is doelbewus eenvoudig (sonder lyne) en visueel aantreklik sodat dit jong leerders help om klanke vinnig te herken en te onthou.

✔️  Verskillende weergawes: kleur sonder enige strook, kleur met swart strook, kleur met ‘n neutral strook, swart en wit

✔️  Plakkate vir elke letter van die alfabet

✔️Alternatiewe prente vir sommige klanke

✔️ Alternatiewe woorde by sommige klanke

✔️Alternatiewe letterformasies vir die letters G en K

✔️ ‘n Inkleurboekie wat kinders aktief betrek en hul letterkennis versterk

Hierdie hulpmiddel is ideaal vir klaskamermure of individuele leerstasies. Die plakkate ondersteun klankontwikkeling en woordeskat op ‘n prettige en betekenisvolle manier.

PDF • Onmiddelik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plaas Alfabet Plakkate | Inkleurboekie | Lettertipe sonder lyne”

Your email address will not be published. Required fields are marked *