1 tot 20 Getal Plakkate met Regte Fotos | Klaskamer Dekor

R30,00

Hierdie Afrikaanse stel Wiskunde plakkate gebruik regte foto’s om getalle 1 tot 20 op ’n betekenisvolle en visuele manier aan jong leerders bekend te stel. Elke plakkaat ondersteun getalbegrip en -herkenning, telvaardighede en woordherkenning, perfek vir voorskool en Graad R.

Hierdie Afrikaanse stel Wiskunde plakkate gebruik regte foto's om getalle 1 tot 20 op ’n betekenisvolle en visuele manier aan jong leerders bekend te stel. Elke plakkaat ondersteun getalbegrip en -herkenning, telvaardighede en woordherkenning, perfek vir voorskool en Graad R.

✔️ 20 getal plakkate met kleur sigwoorde

✔️20 getal plakkate met swart sigwoorde

✔️Onderwysersgids

Ideaal vir klaskamer dekor, wiskundelesse, remediërende ondersteuning en visuele leerders.

PDF • Onmiddellik aflaaibaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “1 tot 20 Getal Plakkate met Regte Fotos | Klaskamer Dekor”

Your email address will not be published. Required fields are marked *